Die wisselkoers en brandstofprys
Die rand-dollar wisselkoers is die laaste paar weke in die nuus en bly interessant. Die wisseklkoers is nou weer effens swakker. Die dryfveer is die Fed voorsitter Kevin Warsh se toespraak by...
Die rand-dollar wisselkoers is die laaste paar weke in die nuus en bly interessant. Die wisseklkoers is nou weer effens swakker. Die dryfveer is die Fed voorsitter Kevin Warsh se toespraak by...
Hierdie week se aanwysers gaan oor ekonomiese aktiwiteit en oor inflasie.
Vandag se onderwerp is dalk bietjie tegnies, maar interessant as jy wil weet hoekom die rand relatief sterk is.
Wanneer die inflasiekoers relatief hoog is en die ekonomie nie groei nie is huishoudings se begrotings onder druk en ons almal voel dit. Statistieke Suid-Afrika het hierdie week Juliemaand se VPI inflasiekoers...
In hierdie week se nuus is dat die kans goed lyk dat AGOA hernu gaan word vir nog twee jaar. Die Amerikaanse wet gee vir uitvoerprodukte uit Afrika en Suid-Afrika tariefvrye toegang...
Dit is nie maklik om te sê die gaan goed of sleg met die ekonomie nie. Die ekonomie het baie dele. Ons weet dat die reele inkomste van middelklas verbruikers is onder...
The Economist tydskrif se Big Mac indeks is 40 jaar oud maar so vars soos altyd in die debatte of ʼn land se geldeenheid oor- of onder gewaardeer is. President Trump is...
Wanneer die ekonomie ophou groei en inflasie styg kom die middelklas vinnig onder druk. Ou Mutual se spare en beleggingsverslag wat hierdie week gepubliseer is het ʼn klompie insiggewende syfers in.
Wanneer ekonome gesels oor die verwantskappe tussen die repokoers, ander rentekoerse en die wisselkoers klink dit baie keer soos goed wat net in handboeke saak maak, maardaar was in die afgelope week...
Die inflasiekoers het in Junie maand van 4,5% tot 5% gestyg en is nou redelik ver bo die Reserwebank se teiken. Tog het die Monetêre Beleidskomitee gistermiddag vriend en vyand verras deur...
Miej natychmiastowy dostęp do ulubionych stacji i podcastów z przeglądarki, bez instalowania czegokolwiek.
Użyj tego skrótu, aby zapisać stronę w zakładkach przeglądarki.
Wskazówka: później otworzysz World Radio jednym kliknięciem.
Aplikacja mobilna
Korzystaj ze swoich stacji, podcastów i ulubionych szybciej i wygodniej na telefonie.