Pochette de Hello, Vriendin!
Dernier épisode disponible Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar Prêt à écouter
0:00 1 h 20 min

11 Épisodes

Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar

In die tiende episode van Hello, Vriendin! reflekteer die twee vriendinne op hul matriekjaar en gee vir nuwe matrikulante 'n paar "tips".

Episode 9 - Afrikaanse TV

In die negende episode van Hello, Vriendin! herroep die twee vriendinne hul gunsteling episodes van gesogte Afrikaanse sepies op die kassie sowel as vriendin Janie se "fifteen minutes of fame" op Die...

Episode 8 - Afrikaanse Musiek

In die agste episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed, die sleg en die "catchy" van jou gunsteling Afrikaanse musikante.

Episode 7 - Feeste

In die sewende episode van Hello, Vriendin! praat Janie omtrent Lara se oor af aangaande haar feestelike avonture vanaf die wingerd gebied op Rocking the Daisies tot en met die stowwerige vlaktes...

Episode 5 - Nostalgie: Europese Toer

In die vyfde episode van Hello, Vriendin! raak die twee vriendinne nostalgies oor hul eerste oorsese 'trippie' saam: 'n europese toer wat die besoek van die lande Engeland, Frankryk, Switzerland, Italië, Oostenryk...

Episode 4 - Mooimaak Middels

In die vierde episode van Hello,Vriendin! gesels die twee vriendinne oor hul gesogde skoonheid middels en kom hulle tot die gevolgtrekking van wat 'n mens werklik mooi maak (= 'n goeie tan!).

Episode 3 - #SosialeMedia

In die derde episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed en die sleg van sosiale media.

Episode 2 - Studentwees

In die tweede episode van Hello, Vriendin! gesels die twee vriendinne oor wat dit vir hulle beteken om 'n student te wees in Stellenbosch (SA) en Wimbledon (UK) onderskeidelik.

Episode 1 - Lockdown

In episode een van Hello, Vriendin! gesels die twee vriendinne oor hulle doen en lates tydens 'lockdown' die impak wat dit op hulself, hul naastes en die wereld het.