Van die Kruger tot Chrissiesmeer
Ons onlangse besoek het Bela-Bela, Dullstroom, die Kruger Nasionale Park, Chrissiesmeer, en 'n paar dae in Johannesburg behels. Hierdie 34min episode gee wenke as jy die noorde wil gaan verken. Glo my,...
Ons onlangse besoek het Bela-Bela, Dullstroom, die Kruger Nasionale Park, Chrissiesmeer, en 'n paar dae in Johannesburg behels. Hierdie 34min episode gee wenke as jy die noorde wil gaan verken. Glo my,...
Ons besoek aan die Paul John distillieerdery was maar net die begin van 'n wonderlike toer na Indië. In hierdie potgooi fokus ons op die geure van hierdie fasinerende land. Dit sluit...
Dit woel in die wynlande. Van wyn-safari's tot 100-jaar vieringe; nuwe wyne, ou wyne en feeste waar jy kan saamkuier. Ons reis van Robertson tot Stellenbosch; van McGregor tot Ashton. Van die...
Ons verlaat die hawe vir 'n twee-dagse bootvaart van Kaapstad na Port Elizabeth met Ponant se luukse jag, Le Lyrial. Kom vaar saam en kry wenke vir jou eie vakansie op die...
Ons kuier op die Piekenierskloofpas, in Citrusdal en in die Cederberg , waar ons oor wyn en kos gesels, asook lekker verblyf en 'n uitblinker-eetplek. Ons ontmoet 'n hele paar mense insluitend...
Ons verken die Portugese hoofstad in hierdie aflewering. Dit sluit in 'n onderhoud met 'n gewilde plaaslike toergids. Luister veral as jy beplan om te gaan en kry wenke vir jou besoek...
Luister hierna as jy beplan om jou volgende vakansie in Portugal te hou. Daar's 'n paar nuttige wenke oor vervoer en Port. Hierdie eerste deel fokus op Porto. Gebruik die Anchor.fm-toep om...
Ons vertel van ons onlangse kuier in Paarl en Franschhoek, 'n besoek aan KWV, ons rit op 'n wyntrem en nog meer. Daar is ook onderhoude met 'n bekende sjef oor sy...
In hierdie episode gesels ons oor die komende Woordfees; met David Kramer oor sy Langarm-musiekblyspel; oor Martell Cognac se nuutste produk in Suid-Afrika; oor nuwe wyne; en oor die seisoen se top-vermaak...
'n Middag by die Strandloper; kuier by John Relihan; pinotage en Bok van Blerk; nuwe resepte-boeke en nog meer in hierdie episode van Kontrei Klets. Volg ons op Twitter by @Kontreiklets.
Gardez un accès immédiat à vos radios et podcasts préférés depuis votre navigateur, sans rien installer.
Utilisez ce raccourci pour enregistrer cette page dans la barre des favoris de votre navigateur.
Astuce : vous retrouverez ensuite World Radio en un clic.
Application mobile
Retrouvez vos radios, podcasts et favoris avec une expérience plus rapide et plus pratique sur mobile.