Monitor cover

Monitor

RSG
Latest available episode Monitor 10 April 2026 Ready to listen
0:00 48 min 56 s

1401 Episodes

Monitor 10 April 2026

Die drukgroep, DignitySA, nader die hof oor die grondwetlikheid van wetgewing wat mediese bystanddood kriminaliseer. 'n Vurige debat woed oor die voorgestelde wysigings aan die geskiedeniskurrikulum vir openbare skole. Die DA wil...

Monitor 9 April 2026

Ministers se prestasie-ooreenkomste is steeds nie afgehandel nie. Suid-Afrika ontvang die eerste besending van die MIV-voorkomingsmiddel, Lenacapavir. Die hersiening van die meganisme waarvolgens die regering die brandstofprys bepaal, sal eers volgende jaar...

Monitor 8 April 2026

Die VSA en Iran sal nou gereed maak vir onderhandelinge, terwyl Israel sê die skietstaking het niks met hulle uit te waai nie. Nuwe wetgewing stel ’n een-persent drempel vir politieke partye...

Monitor 7 April 2026

Meer motoriste is die Paasnaweek vir dronkbestuur in hegtenis geneem, as in dieselfde tydperk verlede jaar. Die Noord-Kaapse regering oorweeg dit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas. Die onderwysersvakbond, NAPTOSA,...

Monitor 6 April 2026

Die bus vol ongedokumenteerde buitelanders, waaronder 12 kinders, wat in die Vrystaat voorgekeer is, laat owerhede kopkrap. Polisiebeamptes moet korrupte kollegas ontmasker, sê ’n kenner. Eiendomspryse in Kaapstad word te duur vir...

Monitor 3 April 2026

Die kabinet sê hy is “gewalg” deur die onlangse kroning van 'n Nigeriese koning in KuGompo in die Oos-Kaap. Ons praat oor vragvervoerkoste wat na verwagting skerp sal styg. 500 Mense is...

Monitor 2 April 2026

'n Belangrike strafsaak teen die taximafia kan 'n draaipunt in die stryd teen hierdie soort georganiseerde misdaad wees. Die premier van Gauteng maak veranderinge aan sy provinsiale kabinet, wat lei tot ‘n...

Monitor 1 April 2026

Verbruikers word gedeeltelik teen hoë brandstofprysstygings verskans, maar nie almal glo dit is 'n goeie ding nie. Nuwe regulasies oor tienerswangerskappe word gepubliseer. Ons praat oor die tragiese geval van 'n skoolmeisie...

Monitor 31 Maart 2026

Suid-Afrikaners hoop die regering gryp in teen skerp brandstofprysverhogings. Gemoedere loop hoog onder Suid-Afrikaners by 'n optog teen die kroning van die Nigeriese koning in KuGompo-stad, of Oos-Londen. Ons praat met 'n...

Monitor 30 Maart 2026

ActionSA wil sy voetspoor in die Wes-Kaap vergroot onder die leiding van Dereleen James. Twee ANC-kieskonferensies verkies nuwe leierskap te midde van hofstryde. Nog 'n termyn vir die KZN-polisiehoof, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi.