Monitorのカバー画像

Monitor

RSG
最新の公開エピソード Monitor: RNE is twee jaar oud 再生の準備ができました
0:00 50 min 33 s

1401 エピソード

Monitor: RNE is twee jaar oud

3 Julie 2026: 'n Regter vonnis die Saunders-moordenaars lewenslank, en sê die motief bly 'n raaisel. Die Regering van Nasionale Eenheid is vandag twee jaar oud. Kan Nigerië vergoeding eis namens sy...

Monitor: 80 000 Werksgeleenthede verlore in eerste kwartaal

2 Julie 2026: AARTO-wetgewing is nou amptelik in werking in 62 munisipaliteite. Die Inkomstediens hoop om vanjaar sowat ses miljoen outo-assesserings te doen. Sowat 80 000 werksgeleenthede gaan in die eerste kwartaal...

Monitor: Betogings teen buitelanders voortaan elke Donderdag

1 Julie 2026: Betogers sê hulle sal die veldtog teen ongedokumenteerde buitelanders voortsit, en voortaan elke Donderdag betoog. Talle besighede sluit hulle deure uit vrees vir onluste tydens die betogings. Wie en...

Monitor: Sowat 15 000 Malawiese burgers wag op repatriasie

29 Junie 2026: Die Departement van Binnelandse Sake en die Grensbestuurowerheid verwerk sowat 15 000 Malawiese burgers se repatriasie. Ernstige bewerings van korrupsie, finansiële wanbestuur en bedrog by openbare skole in Gauteng....