Regsake cover

Regsake

RSG
Latest available episode Regsake 30 November 2020 Ready to listen
0:00 25 min 25 s

21 Episodes

Regsake 30 November 2020

Igna Klynsmith bespreek die volgende: 'n Eis vir onderhoud namens 'n kleinkind teen sy oorlede oupa se boedel. Wie is ná die vruggebruiker se dood geregtig op die huurgeld van 'n plaas...

Regsake 23 November 2020

Luisteraars wat probleme ondervind met tyddeelskemas en vakansieklubs sal baat vind by Igna Klynsmith se wenke. Hy bespreek ook luisteraars se vrae oor hoe jou man se sekwestrasie jou boedel kan raak,...

Regsake 16 November 2020

Die volgende onderwerpe word bespreek: Die vereistes vir rehabilitasie na insolvensie; probleme as iemand 'n huis erf, maar daar is geen geld beskikbaar vir die afhandeling van die boedel en oordrag van...

Regsake 9 November 2020

Kan mense wat Suid-Afrika se openbare infrastruktuur beskadig van terrorisme aangekla word? Wat kan belastingbetalers doen as munisipale dienste nie gelewer word nie? Wat as net twee van die vier aandeelhouers in...

Regsake 2 November 2020

Mag 'n mediese fonds weier om die lewensmaat van 'n gay lid van die fonds as sy afhanklike te registreer? Wat kan 'n inkopiesentrum doen as bedelaars probleme met hulle klante veroorsaak?...

Regsake 26 Oktober 2020

Verskeie vrae oor 'n testamentêre trust word beantwoord. Is die begunstigde, of die trust aanspreeklik vir belasting en uitgawes ten opsigte van 'n eiendom in die trust, en kan die begunstigde aanspraak...

Regsake 19 Oktober 2020

Igna Klynsmith bespreek verskeie hofsake wat uiteenlopende regsbeginsels illustreer. Die onderwerpe sluit die volgende in: genadedood; anomalieë ten opsigte van die strafbaarheid van kinders teenoor volwassenes vir die besit van dagga; ingeligte...

Regsake 12 Oktober 2020

Igna Kynsmith bespreek hofsake oor die Openbare Beskermer se reg om jou belastinginligting van Jan Taks te bekom, en onregverdige mededinging tussen twee versekeringsmaatskappye oor kliënte se lewenstylinligting. Daar is ook humoristiese...

Regsake 5 Oktober 2020

Wat behels die begrip geregtigheid? Hoe lank nadat jy met 'n spoedkamera betrap is, kan die dagvaarding nog op jou beteken word? Daar is inligting oor testamentêre trusts en remedies vir slagoffers...

Regsake 28 September 2020

Minder as 10% van alle aangemelde verkragtings loop uit op 'n skuldigbevinding. Igna Klynsmith bespreek 'n onlangse wetsontwerp wat gemik is op die bystand aan slagoffers. Hy beantwoord ook die volgende vrae:...