Cover von Monitor

Monitor

RSG
Neueste verfügbare Episode Monitor 8 Mei 2026 Bereit zum Anhören
0:00 48 min 52 s

1401 Episoden

Monitor 8 Mei 2026

President Cyril Ramaphosa sê hy sal die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-ondersoek eerbiedig. Betogings teen onwettige immigrante word die sentrale tema by 'n kabinetsvergadering. Oos-Kaapse damme oorstroom ná...

Monitor 7 Mei 2026

Is die Johannesberg-metro bankrot? Stormweer in die Wes-Kaap eis minstens een lewe in die Knysna-omgewing. Twee agtereenvolgende rentekoersverhogings word weens inflasie-onsekerheid voorspel.

Monitor 6 Mei 2026

Munisipaliteite in die Tuinroete en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap maak gereed vir ’n vlak 8-storm, wat swaar reën, sterk wind en gevaarlike seetoestande sal meebring. Ons praat met die prokereur van...

Monitor 5 Mei 2026

NSFAS onder administrasie geplaas weens swak bestuur en wanadministrasie. Wes-Kaap-rampbestuur staal hom vir 'n Vlak 8 en verskeie vlak 6-waarskuwings. Spanning neem toe in die Straat van Hormoes. Aakteurs wat met kunsmatige...

Monitor 4 Mei 2026

Die polisie wag op die uitslag van DNS-toetse nadat menslike oorskot in die maag van 'n krokodil naby Komatipoort gevind is. Die polisie glo die Mazwi Khubeka-ontvoeringsaak kan tot 'n veel groter...

Monitor 1 Mei 2026

Die meeste politieke partye verwelkom die aankondiging van verkiesingsdag op 4 November. 'n Landswye staking teen buitelanders word vir Maandag 4 Mei beplan. Wat dien ons beter - Werkersdag of Entrepeneursdag? Die...

Monitor 30 April 2026

Inwoners van Johannesburg hoop die nuwe Brixton-reservoir en -watertoring bring verligting vir droë krane. Die prys van Brent ru-olie skiet op tot bo $120 'n vat. Die Verkiesing-hervormingspaneel sê SA se kiesstelsel...

Monitor 29 April 2026

Die verlaging in die brandstofheffing word vir 'n maand verleng. Betogers by die Uniegebou eis 'n noodtoestand oor buitelanders. Solidariteit dwing Coca-Cola om 'n regstellende aksie-advertensie terug te trek. Die Verenigde Arabiese...

Monitor 28 April 2026

Buitelanders word die skuld gegee vir 'n skietery by 'n restaurant in Johannesburg se middestad. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê vandag oor verdere verligting in die brandstofprys. Die vonke sal...

Monitor 27 April 2026

Gauteng se departement van onderwys word versoek om sy beplande aanlyntoelating vir graad R te hersien. Boontjie-oeste in Noordwes is dalk in gedrang weens die aanhoudende swaar reën. Die departement van kommunikasie...