Monitorのカバー画像

Monitor

RSG
最新の公開エピソード Monitor 24 April 2026 再生の準備ができました
0:00 47 min

1401 エピソード

Monitor 24 April 2026

Sewe familielede in KwaZulu-Natal ontvoer en wreed vermoor. Reaksie op die voorlopige skorsing van die Nasionale Polisiekommissaris. Die eerste drietalige woordeboek (Kaaps, Afrikaans en Engels) word uiteindelik bekendgestel.

Monitor 23 April 2026

Nóg 'n verdoemende verslag oor die stand van munisipale dienslewering, hierdie keer uit die Noord-Kaap. Die Minister van Elektrisiteit sê geen beurtkrag dié winter nie. Eiendom al hoe meer buite die bereik...

Monitor 22 April 2026

Al hoe meer kenners sê die SAL moet toemaak of verkoop word. Talle ongerymdhede en vertragings in die ondersoek na die moorde op Cloete en Thomas Murray. Donald Trump verleng die skietstilstand,...

Monitor 21 April 2026

Die saak teen die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie is tot Donderdag uitgestel. Ná meer as 'n jaar is daar geen aanduiding wanneer die beloofde lyfkameras vir polisielede beskikbaar sal wees nie....

Monitor 20 April 2026

Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie verskyn vandag in die hof op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling. Die Menseregtekommissie ondersoek die emmerstelsel in Noordwes, en die ineenstorting van basiese dienste in...

Monitor 17 April 2026

Die EFF-leier beledig die landdros nadat sy hom vyf jaar tronk toe stuur. 'n Regsgeleerde verduidelik hoe Julius Malema se appèlproses sal verloop, en 'n politieke kenner ontleed die EFF in die...

Monitor 16 April 2026

Gemengde reaksie op Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur na die VSA. Action SA steek 'n stok in die wiel van ministers se luukse voertuie. Julius Malema word vandag gevonnis.

Monitor 15 April 2026

Suid-Afrika kry 'n nuwe ambassadeur in Amerika. 'n Grondwetkenner sê om president Cyril Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging te plaas, is onverstandig en sal waarskynlik misluk. Hoe groot sal volgende maand...

Monitor 14 April 2026

Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan rolspelers in die Life Esidimeni-tragedie vervolg - ons praat met die regsverteenwoordiger van die slagoffers se familie. 'n Sosiale media-kundige getuig hoe plasings deur Duduzile Zuma-Sambudla tydens die...

Monitor 13 April 2026

Die DA se nuwe federale leier, Geordin Hill-Lewis, wil hê dié party moet die nasionale regering teen 2029 regeer. Sommige politieke partye eis die president se kop nadat die OPOD-verslag bekendgemaak is...