Omslag for Monitor

Monitor

RSG
Nyeste tilgjengelige episode Monitor: Afsettingskomitee gaan appelleer teen Ramaphosa-interdik Klar til å lytte
0:00 47 min 38 s

1400 Episoder

Monitor: Klagtes teen hoof van misdaadintelligensie teruggetrek

28 Julie 2026: Reaksie op die Vervolgingsgesag se besluit om strafregtelike klagtes teen die hoof van misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, terug te trek. Die MRK bevind dat rioolaanlegte in Oos-Kaapse metro's nie...

Monitor: Biefstuk kos 25% meer as ’n jaar gelede

21 Julie 2026: Die hooggeregshof in Pietermaritsburg sluit die heropende ondersoek na die 1981-dood van die menseregteprokureur, Griffiths Mxenge. President Cyril Ramaphosa koppel 'n prys aan die nasionale waterkrisisplan. Politieke partye is...

Monitor: Geen radioaktiewe gevaar by Koeberg - Eskom

20 Julie 2026: Eskom hou vol dat die radioaktiewe besmetting by Koeberg nie 'n gevaar vir die publiek inhou nie. 69 Mense vandag in hof ná gewelddadige betogings in Kouga in die...

Monitor: OUTA hof toe oor AARTO

17 Julie 2026: OUTA bring 'n hofaansoek om die implementering van die tweede fase van AARTO op te skort. Nog 'n mosie van wantroue word teen die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro...