Cover von Monitor

Monitor

RSG
Neueste verfügbare Episode Monitor: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder Bereit zum Anhören
0:00 52 min 2 s

1400 Episoden

Monitor: Nie een spoedkamera in Johannesburg werk nie

14 Julie 2026: Geen van die spoedkameras in Johannesburg werk die afgelope sewe maande nie. Die Minister van Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê verdere gesprekke oor ministers wat met belangegroepe vergader. soos...

Monitor: Hernieude kommer oor kunsmis- en brandstofpryse

10 Julie 2026: Kommer oor kunsmis- en brandstofpryse weens die hernieude konflik in die Midde-Ooste. Voëlgriep vlam weer op langs die Wes- en Oos-Kaap se kus. Sestienduisend maatskapye wat versuim om werknemers...

Monitor: Skietstilstand tussen VSA en Iran wankel

9 Julie 2026: Die skietstilstand tussen die VSA en Iran wankel. Hoeveel mense is nou al gerepatrieer, en watter hervormings in beleid sal volg? March and March vertel wat die plan is...

Monitor: Tesourie bevries befondsing aan 60 munisipaliteite

8 Julie 2026: Die Nasionale Tesourie bevries befondsing aan 60 munisipaliteite. Minister Pieter Groenewald reageer op die MK Party se eis dat buitelandse gevangenes gerepatrieer word. Kommer oor die omstandighede waarin 350...

Monitor: Europa steier onder hittegolwe en veldbrande

6 Julie 2026: Kommer oor die humanitêre impak van die landwye protesoptrede teen ongedokumenteerde buitelanders. Europa en Brittanje steier onder die soveelste hittegolf dié somer, en verwoestende veldbrande. Luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi het...

Monitor: RNE is twee jaar oud

3 Julie 2026: 'n Regter vonnis die Saunders-moordenaars lewenslank, en sê die motief bly 'n raaisel. Die Regering van Nasionale Eenheid is vandag twee jaar oud. Kan Nigerië vergoeding eis namens sy...