Portada de Monitor

Monitor

RSG
Último episodio disponible Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim Listo para escuchar
0:00 47 min 27 s

1401 Episodios

Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim

5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoen se Suid-Afrikaanse wapenuitvoere na Amerika keer. ‘n Kenner waarsku teen...

Monitor: Polisiekommisaris in Mosselbaai ná xenofobiese geweld

3 Junie 2026: Die waarnemende nasionale polisiekommisaris lê vanoggend besoek in Mosselbaai af ná die naweek se xenofobiese geweld. Gauteng se Departement van Maatskaplike Dienste gaan befondsing aan nie-regeringsorganisasies staak, wat buitelandse...

Monitor: Nóg gure weer op pad

2 Junie 2026: Nóg gure weer op pad na die Oos- en Wes-Kaap. Die afleggingskomitee wat moet bepaal of president Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging geplaas moet word, bereik 'n eerste...

Monitor: Politieke partye wil immigrasiestelsel hersien

1 Junie 2026: Politieke partye in die parlement sê Suid-Afrika se immigrasiestelsel moet hersien word. 'n Raad van Linksgesinde Bewegings is amptelik gestig. Kiesers in Ethiopië trek hulle kruises te midde van...

Monitor: Johannesburgers gaan hoes vir dienste

28 Mei 2026: Skerp tariefstygings vir inwoners van Johannesburg. Die polisie in Kimberley stop klopjagte op sakeondernemings van buitelanders. 'n Seniorbevelvoerder van Oekraïne se verdedigingsmag sê Rusland is uitgeput - ons praat...

Monitor: ESKOM en Johannesburg bereik ooreenkoms oor skuld

27 Mei 2026: Sommige politieke partye beskryf president Ramaphosa se hersieningsaansoek as vertragingstaktiek. Bykans 40% van die bevolking ontvang maatskaplike toelaes. ESKOM en Johannesburg bereik 'n ooreenkoms.

Monitor: Ghanese staan tou om gerepatrieer te word

25 Mei 2026: Burgers van Ghana staan tou om gerepatrieer te word na hulle geboorteland in Wes-Afrika. Die polisie gaan voort met hulle ondersoek na die moord op twee toeriste in die...