Monitorのカバー画像

Monitor

RSG
最新の公開エピソード Monitor: Roelf Meyer optimisties oor taak wat vir hom in VSA voorlê 再生の準備ができました
0:00 49 min 48 s

1401 エピソード

Monitor: Eskom dreig om Johannesburg se krag af te sny

20 Mei 2026: Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf versoek dringende rampverligting vir produsente wat deur die oorstromings in die Wes-Kaap geraak is. Eskom dreig om die kragtoevoer in Johannesburg te onderbreek weens agterstallige skuld,...

Monitor: Kommer oor 'n Super El Niño later vanjaar

18 Mei 2026: Parlementslede krap kop oor die berugte Phala Phala-rusbank. Soos sake nou staan, lê 'n welkome daling in die dieselprys voor. Kommer oor die impak van 'n El Niño en...

Monitor 15 Mei 2026

Politieke partye reageer op minister Sisisi Tolashe se afdanking. Ons praat ook met die DA se federale leier Geordin Hill-Lewis hieroor. Oudpresident Jacob Zuma appeleer teen 'n hooggeregshofuitspraak wat poog om 'n...

Monitor 14 Mei 2026

Suid-Afrika bestee R60 miljoen per jaar om onwettige buitelanders te deporteer, net om te sien hoe talle weer terugkeur. ActionSA maak 'n strafsaak oop teen die president. Vragvervoer word 'n knou toegedien...

Monitor 13 Mei 2026

Talle gemeenskappe in die Oos- en Wes-Kaap is steeds van die buitewêreld afgesny. Inwoners van Johannesburg kan verwag dat die stad mettertyd donker sal word soos straatligte een na die ander afgesit...

Monitor 12 Mei 2026

Reaksie op en ontleding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand. Die eerste stappe om 'n komitee saam te stel wat Ramaphosa se bevoegdheid as president sal bepaal, en opruimingswerk in die...

Monitor 11 Mei 2026

'n Nasionale ramp is in ses provinsies geklassifiseer weens die oorstromings, terwyl nóg 'n kouefront die Wes-Kaap tref. Twee politieke partye bring aansoeke om 'n mosie van wantroue teen die president. Nog...